News
Staal jou vir nog ‘n verwagte brandstofskok
Julie belowe geen goeie nuus vir brandstofpryse nie

Julie voorspel niks goeds vir motoriste by die brandstofpompe nie.
Hoewel dit nog die spreekwoordelike ”early days” is, word reeds voorspel dat motoriste selfs ‘n hoër brandstofprys in Julie moontlik te wagte kan wees, as wat in Junie gesien is.
Die afslag op die brandstofheffing sal ook in Julie halveer word tot 75c per liter wat in effek dan beteken dat nog 75c by die onderverhaling getel moet word.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



