NewsNews

Prins Harry verloof

Foto: Netwerk24 INTERNASIONALE NUUS LONDON. – Clarence House het gister 27 November net so na 10:00 aangekondig dat Prins Harry (33) verloof is aan die Amerikaanse aktrise, Meghan Markle (36). Volgens inligting is hul reeds sedert 2016 saam en het reeds vroeër die maand verloof geraak. Indien die twee die knoop afhak in die lente …

Foto: Netwerk24

INTERNASIONALE NUUS

LONDON. – Clarence House het gister 27 November net so na 10:00 aangekondig dat Prins Harry (33) verloof is aan die Amerikaanse aktrise, Meghan Markle (36). Volgens inligting is hul reeds sedert 2016 saam en het reeds vroeër die maand verloof geraak. Indien die twee die knoop afhak in die lente van 2018 soos beplan, sal dit die eerste veelrassige troue in die Britse koninklike geskiedenis wees. Meghan se pa is wit terwyl haar ma swart is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button