News

27 Bokke lewendig verbrand

Die Limpopo-polisie het ‘n soektog van stapel gestuur na verdagtes wat 27 bokke lewend in ‘n kraal verbrand het. 27 Bokke is lewend verbrand Die voorval het tussen Sondagaand en Maandagoggend in die Ga-Mashishi nedersetting buite Polokwane plaasgevind. Volgens brig. Motlafela Mojapelo, woordvoerder vir die polisie het die gesin wakker geword van angswekkende geluide wat …

27 Bokke is lewend verbrand

Die voorval het tussen Sondagaand en Maandagoggend in die Ga-Mashishi nedersetting buite Polokwane plaasgevind.

Volgens brig. Motlafela Mojapelo, woordvoerder vir die polisie het die gesin wakker geword van angswekkende geluide wat die diere gemaak het. Toe hulle buite kom was die kraal aan die brand.

Die brand het die bokke tot as verbrand en ook ‘n kraglyn beskadig.

Die motief vir die voorval is onbekend.

Die kraal waarin die bokke was.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button