NewsNews
Kerke wil ingryp by Overvaal
VEREENIGING. – Afgevaardges van die Suid Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) in Gauteng het gister met die skoolbestuur van Hoërskool Overvaal vergader en wil graag help om ‘n einde te bring aan die situasie by die skool. Lede van Sadto betoog voor die skool. Volgens ds. Gift Moerane, sekretaris van die SARK in Gauteng, hoop …
Volgens ds. Gift Moerane, sekretaris van die SARK in Gauteng, hoop hulle om teen Vrydag ‘n oplossing te vind. “Die kerke hoop om in ‘n bemiddelingsproses met die skoolbestuur te tree. Die situasie kan net om die tafel opgelos word.”
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.