News

Verstopping weer die oorsaak van rioolbesoedeling

Verstopping weer die oorsaak van rioolbesoedeling

Rioolbesoedeling by ’n mangat by die Sandgat in Rotarylaan, is verlede Donderdag vir die soveelste keer weer gerapporteer nadat daar dié keer bloedwater opgemerk is wat uit die mangat stroom.
Die mangat was egter teen Maandagoggend droog, maar kon die pad wat die rioolwater na die Vaalrivier geloop het, nog duidelik gesien word.


Verstoppings wat die mangat laat oorloop, is volgens rekords van die Vaal Action Group (VAG) vanjaar ook op 5 Februarie, 16 Maart, 26 Maart, 5 Junie en 18 Junie gerapporteer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button