Local newsNews

Colesberg ‘n strawwe toets vir eerste middelafstand-vlug

Die kortpad-vlugte vir die seisoen is reeds afgehandel met Bernard Vermeulen se duiwe wat die voortou gevat het. Na die middelafstand vlugte, moet die wenneer oor die langafstande nog bepaal word.

Wedvlugduiwe het verlede naweek vlerke geklap vir die eerste middelafstand-wedvlug vir die seisoen wat vanaf Colesberg gevlieg is, en kan daar soos met die kortpad-vlugte heelwat verrassings op die puntetabel verwag word.

Nollie Meintjies het die wenposisie vir die jaaroud-vlug gevat, maar dit was Maree-hokke se duiwe wat die ope-vlug gewen het, en ook uitstekende resultate by die Colesberg 2 Unie-vlug kon behaal. Daarenteen het Meintjies se duiwe hul staal gewys in die Bloemfontein Sprint.

Colesberg 1 Jaaroud
Nollie Meintjies – 1ste, 4de, 6de, 7de, 19de, 23ste, 29ste
Maree-hokke – 2de, 5de, 10de 11de, 15de, 16de, 20ste, 24ste
Bernard Vermeulen – 3de, 8ste, 13de, 22ste, 25ste, 26ste, 28ste
Aspeling-hokke – 9de, 14de, 21ste
Sys van Rooyen-hokke – 12de, 17de, 18de, 27ste
UJDUR-hokke – 30ste

Colesberg 2 Ope
Maree-hokke – 1ste, 2de, 20ste, 22ste, 24ste
Bernard Vermeulen – 3de, 7de, 21ste, 28ste
Sys van Rooyen-hokke- 4de, 9de, 13de, 14de, 15de, 17de, 18de, 30ste
Aspeling-hokke – 5de, 6de, 8ste, 12de, 23ste, 27ste, 29ste
Nollie Meintjies – 10de, 16de, 19de, 25ste, 26ste
MJ Lofts – 11de

Bloemfontein 2 Sprint
Nollie Meintjies – 1ste, 2de, 3de, 9de, 10de, 12de,13de,14de, 16de, 30ste
MJ Lofts – 4de, 5de, 8ste, 11de, 24ste
Aspeling-hokke – 6de, 7de
Bernard Vermeulen- 15de, 23ste, 25ste, 26ste, 29ste
Maree-hokke – 17de, 19de, 20ste, 21ste, 22ste, 27ste, 28ste
UJDUR-hokke – 18de

Colesberg 2 Ope Unie-vlug

Maree-hokke seëvier met ‘n skitterende eerste en 20ste posisies uit die 758 deelnemende duiwe wat vir die vlug losgelaat is.
Bernard Vermeulen – 25ste, 96ste
Sys van Rooyen-hokke – 59, 135ste, 155ste, 165ste, 172ste, 194ste, 197ste
Aspeling-hokke – 71ste, 87ste, 99ste, 153ste
Nollie Meintjies – 141ste, 181ste, 198ste
MJ Lofts – 147ste
UJDUR-hokke – 300ste

Colesberg 1 Jaaroud Unie-vlug (736 duiwe)

Nollie Meintjies – 16de, 34ste, 43ste, 49ste, 116de, 132ste, 188ste
Maree-hokke – 23ste, 39ste, 65ste, 66ste, 95ste, 96ste, 120ste, 133ste
Bernard Vermeulen – 29ste, 57ste, 88ste, 122ste, 134ste, 140ste, 169ste
Aspeling-hokke – 61ste, 94ste, 121ste, 197ste
MJ Lofts – 200ste
Sys van Rooyen-hokke – 81ste, 108ste, 115de, 143ste
UJDUR-hokke – 190ste

In Unie-verband het Nollie Meintjies se duiwe loshande die voortou gevat met die eerste, derde en vierde posisies vir die Bloemfontein 3 Sprint.

Lede van die Legends wedvlugduiwe-klub.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button