Die Klaagliedere van Ds Tienie Benade

Die eerste Odeon Teater geleentheid verwelkom een van Suid-Afrika se bekendste akteurs, om mense te vermaak op sy unieke manier. Frank Opperman in sy een-man produksie Die Klaagliedere van Ds Tienie Benade word opgevoer en beloof om die gehoor ‘n interessante aand te gee. Dit vind plaas om 7pm.
Vir besprekings/navrae, kontak Elize: 011 867 5954 of elize.barnard@doxadeo.co.za. Kostes: R 100 volwassene; R 50 skoliere.
Adres: Warranty House, Smitstraat 185, Fairland.

Back to top button