Local newsNews

Pa en seun

FONTAINEBLEAU – Die hoof van Hoërskool Randburg is baie trots op sy seun se matriek uitslae.

Laas jaar het 144 van Hoërskool Randburg se leerders matriek eskamen geskryf.

Een van daardie leerders, Pieter Booysen junior het sy pa, Pieter Booysen, hoof van Hoërskool Randburg, trots gemaak. Hy het nie net sy matriek behaal nie, hy val ook onder die top 20 leerders, het vier onderskeidings verkry en ‘n gemiddeld van 83.29 persent bereik.

“Ek is baie trots op my seun. Sy uitslae is baie beter as wat sy pa s’n was,” het Booysen gesê.

ALSO READ: Foundation Phase reading crisis is a national emergency – EE

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randburg Sun in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button