Vadersfees Piekniek 2015

Gedurende die dag is daar pryse te wen, veilige speel terrein vir die kinders en etes beskikbaar.

Time: 10h30 – 16h00
Toegang: R100 pp, Gratis vir kinders onder 10 jaar en R130 pp by hek
Parkering: R10

Vir meer inligting kontak Brendon Meiring-Pollock by 011 483 9170 of kliek hier vir kaartjies.

Back to top button