‘n Afrikaner wat nie lag nie… is soos n cowboy sonder n hoed

Hy haal die humor uit die alledaagse dinge soos die getroude lewe sport en Afrikaanse musiek wat nou rock en die mense skaterlag lekker. As jy n lag intusias is moet jy nie hierdie vertoning misloop nie.

Soos Doringdraad altyd se ” ‘n Afrikaner wat nie lag nie… is soos n cowboy sonder n hoed”.

Vertoning begin: 16h30

Vir meer inligting oor die Randfontein Skou kliek hier.

Back to top button