Ons hou konsert om die boere te help

Tyd: 15h00 – 18h00
Hekke Open: 13h00
Koste: R200 pp
Skoolkinders (6 tot 18 jaar): R100
Voorskoolkinders: Gratis

Gratis parkering en busvervoer. Verversings (kos en drank) beskikbaar vir eie rekening. Eie piekniekmandjies welkom. Geen eie alkohol word toegelaat nie.

Vir meer inligting skakel Computicket by 0861 915 8000 of kliek hier vir besprekings.

 

 

Back to top button