Radio Raps — Life 201

Dit is alles te danke aan die internet kanaal, Radio Raps en `n karakter met die naam, Jonathan, vanaf die Oos-Rand. Te danke aan `n klein webtuiste genaamd Youtube, is Jonathan nou die ou by elke byeenkoms, partytjie en geleentheid!
Radio Raps se oorspronklike materiaal van Jonathan op Youtube steek al by die 3 miljoen kyke verby. Sy lewendige optredes verkoop blitsvinnig uit en is hy ongetwyfeld een van die gewildste stand up comedians. Moenie die kans mis om Jonathan lewendig op die verhoog te sien nie!

Ticket price: R150
Start time: 15h00
Duration: 1 hour 1 min

For more information contact Computicket on 0861 915 8000 or click here for ticket bookings.

 

Back to top button