Vettie Vettie
Vettie Vettie is ‘n ongewone liefdesverhaal waar die grootte van ‘n vrou, nie die grootte van ‘n man se hart kan keer nie. Warm, skreeusnaaks en verrassend.
Kaartjie prys: R40 – R100
Vertoning skedule: Dinsdag tot Vrydag 20:00 en Saterdag 15:00 en 20:00
Deure open: 1 uur voor die vertoning
Durasie: 1 uur 30 min
Vir meer informasie kontak die Staats Teater by 012 392 4000 of kliek hier om kaartjies te bespreek.