NewsSchool sportSchoolsSport
Riebeeck se gallop na sukses
'Al drie ruiters het uitstekend gevaar' – Hoërskool Riebeeckrand
Hoërskool Riebeeckrand het gedurende die Julie vakansie uitgeblink in die Interskole Perdrykompetisie.
Drie van Hoërskool Riebeeckrand se leerders het gedurende die skoolvakansie aan die Interskole Perdrykompetisie deelgeneem waar al drie die ruiters uitstekend gevaar het.
Christy Duvenage het Gauteng-Wes A-span gekry vir performance vlak 7.
Nicolette Spoelstra het Gauteng-Wes A-span vir performance vlak 5 gekry, asook B-span vir dresseer novice.
Thesandré Greyling het Gauteng-Wes B-span vir dresseer novice en equitation gekry
Riebeeckrand is baie trots op die drie dogters se besondere prestasies.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



