Local newsNews

Touch of Class Kaap toe met nuwe wiele

Die musiekgroep Touch of Class gaan Woensdag kaap toe vir 'n toer met nuwe wiele geborg deur die Ben Morgenrood-groep.

Die musiekgroep Touch of Class vertrek Woensdag op ‘n toer Kaap toe – in splinternuwe motors.

Op Maandag, 12 Junie het elkeen van die twee lede van die musiekgroep ‘n Mazda CX-5 ontvang wat vir ‘n jaar deur die Ben Morgenrood-groep geborg word.

Deon van der Merwe, Ben Morgenrood, Maryna Lutt en Ruhan du Toit.

Die welbekende Deon van der Merwe en die man met die briljante stem, Ruhan du Toit, betower Suid-Afrikaanse gehore die afgelope ses jaar met hul verskeidenheid musiek.

Lees die Herald se 16 Junie-uitgawe vir die volledige storie.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button