Sekuriteitswag wen motor
Man, 47, en sekuriteitswag wat nog nooit sy eie wiele gehad het nie en werk toe moes loop wen een van Spar se 50 motors.
Johan Janse van Vuuren, ‘n sekuriteitswag wat nog nooit sy eie voertuig gehad het nie en werk toe moes ryloop, is nou die trotse eienaar van ‘n splinternuwe Hyundai i10.
Johan het Woensdag, 14 Junie ‘n motor in Spar se landswye kompetisie deur middel van die Randgate-tak gewen.
Die kompetisie het landswyd van April tot en met 4 Junie gestrek. Spar gaan 50 motors regoor die land weggee en een van hulle is Johan s’n.
Lees die volledige berig in die Herald se 16 Junie-uitgawe.
Besoek die gallery vir meer foto’s.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



