Die Herald het onlangs met die kleuters van Rosemarie Kahn Kleuterskool gaan gesels om uit te vind wat hulle eendag wil word.
Kyk hier:
Van hulle sien baie daarna uit om eendag polisiemanne, veeartse en skoenwinkeleienaars te word.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Roodepoort Record
Krugersdorp News
Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



