Op Vrydag, 4 Januarie, is die matriekuitslae bekendgemaak en die matriekleerders van 2018 kon uiteindelik uitvind of hul harde werk die moeite werd was.
Sommige (oud)leerders is verlig dat hulle geslaag het en ander gaan hul vraestelle laat hernasien, maar een ding is seker en dit is dat al die matrieks van 2018 opgewonde is oor wat die toekoms vir hulle inhou. Sommiges begin binnekort werk of studeer, en ander gaan ‘n jaar afneem om hul voete te vind.

Die Herald het by Hoërskool Riebeeckrand gaan uitvind wat die 2018-matrieks se toekomsplanne is.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Roodepoort Record
Krugersdorp News
Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



