NewsSchools

VIDEO: Jannas-matrieks opgewonde oor nuwe skooljaar

Hoërskool Jan Viljoen se matrieks van 2019 is reg vir die nuwe skooljaar.

Die nuwe jaar het uiteindelik aangebreek en dit beteken dat 2019 die laaste skooljaar van talle hoërskoolleerders sal wees.

Die Herald het by Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) gaan kuier om uit te vind waarna vanjaar se matrieks uitsien.

Kyk hier:

Mariska Kruger, sien uit na die matriekafskeid en veral na haar matriekuitslae. “Ek sien uit na die uitslae van my matriekeksamen, want dan kan ek die grootmenswêreld betree,” het sy gesê.

Stefan Bezuidenhout, matriekleerder by Hoërskool Jan Vijoen.

Volgens Stefan Bezuidenhout is hy nie baie sterk op akademiese gebied nie, maar sien baie uit na die sport. “Ek sien uit na my laaste jaar om aan atletiek en rugby deel te neem.”

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button