Local newsNews

Makiti Win a Wedding: ‘Ons wil graag die kompetisie wen’

'n Paartjie van Randgate wil graag hul droomtroue hê waarvoor hul al vyf jaar wag. Jy kan die twee help deur vir hulle te stem.

‘n Paartjie van Randgate wil graag die droomtroue hê waarvoor hulle al vyf jaar wag.

Sharmone Conradie en Wessel van Staden, albei 28, is in die onderwys en het in 2017 verloof geraak. Met al die dinge wat heeltyd in die pad kom kon hulle nog nie hul droomtroue hou nie.

Hul het gevolglik vir ‘Makiti Win a Wedding‘ ingeskryf met die hoop dat hulle hul droomtroue kan wen sodat Sharmone uiteindelik ook ‘n Van Staden kan wees.

Ons wil graag die kompetisie wen omdat ons dan weet dat ons groot droom uiteindelik waar gaan word, en dat ek uiteindelik met my beste vriend kan trou en ons ons droomtroue kan hê.”

Sy het vertel dat na nege jaar in ‘n verhouding en twee pragtige kinders saam is hulle meer as seker dat hulle gemaak is vir mekaar. Dit sal vir hulle die wêreld beteken om hierdie kompetisie te wen en as gesin een te word.

Stem so vir Sharmone en Wessel:

Gaan na die skakel hier, klik op Sharmone Conradie en volg die nodige stappe.

Lees die volledige berig in volgende week se Herald (22 April).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button