News

Ontmoet die nuwe Vriendskaptuiste raadslede

Vriendskaptuiste het nege nuwe raadslede gekies om die aftreeoord te verteenwoordig.

West Porges — Vriendskaptuiste het onlangs hul verkiesing gehou waar nege lede tot die bestuurskomitee verkies is.

Op 15 April is nege uit 21 genomineerde lede verkies. Lid Christa Breytenbach het vertel dat die verkiesing suksesvol was. Die raadslede wat verkies was, is:

LEES ASOOK: Duisende stroom na Tuinhekkie vir 2023 Vleisfees

• Dalena Botha (voorsitter)
• Tommie Steenkamp (ondervoorsitter)
• Lou Brits (lid)
• Elsje Snyman (lid)
• Christa Breytenbach (lid)
• Pieter Barnard (lid)
• Linda Brink Barnardt (lid)
• Linda Myburgh (lid)
• Ellen Swart (lid)

Tommie Steenkamp, Helea Eihlers (matrone) en Dalena Botha.

Lou Brits het bygevoeg dat Vriendskaptuiste in die 1960’s ontstaan het.

LEES ASOOK: RandMark geniet Johannesburg tydens 947 Ride Joburg

“Tans word Vriendskapstuiste gesien as een van die bes ontwikkelde aftreeoorde op die Wes-Rand en is dit voorwaar ’n trots vir sy inwoners,” het Brits afgesluit.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button