Daar was baie om van te kies by die talle stalletjies, en daar was smaaklike kos. Vir die kinders was daar springkastele, asook gesigverf en verskeie speletjies waar pryse gewen kon word, en allerhande speelgoed en geskenke was te koop.
Johannar, Norman en Lizelle Heuer met Mia Sithambaram. Foto: Michelle Roodt.
Daar was ook ‘n babakompetisie, en verskeie besoekers het kameelritte onderneem.
Organiseerder van die mark Juanita Coetzee het verduidelik dat die mark op die eerste Saterdag van elke maand gehou word, en dat Saterdag se mark baie goed verloop het en dat almal hulself geniet het.
Die volgende mark by Betesda Bedieninge is op Saterdag, 3 September.
Duncan Trewick met sy prys wat hy gewen het. Foto: Michelle Roodt.Nina en Werner Breytenbach besig om jaffels te maak. Foto: Michelle Roodt.Ruan, Elné en Ethan Kruger geniet die markdag. Foto: Michelle Roodt.Jessica Verwey met sommige van haar produkte. Foto: Michelle Roodt.Ilaria, Valerie en Philip Wessels met Ilaria se prys wat sy ontvang het as wenner van die sewe tot 12 maandekategorie in die babakompetisie. Foto: Michelle Roodt.Ana Venter geniet haarself. Foto: Michelle Roodt.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.