Joamarie van der Westhuizen (hoofdogter van Rappies), Michelle Adlem en Christo Collins (hoofseun van Rappies). Foto ingestuur.
Leerders van Laerskool Rapportyer het hul harte oopgemaak om Vrouedag op Vrydag, 5 Augustus te vier.
Skoolwoordvoerder Esme Botha het vertel dat Celeste Wentzel en Sonja Brits wat aan die hoof van bemarking staan genoem het dat Augustus ‘n maand vir vroue is wanneer alle aspekte van vrouwees gevier kan word, en hulde aan elke vrou gebring kan word.
Vroue regoor die dorp is bederf met verskeie soorte sakkies koffie, want wat is nou lekkerder as ‘n koppie koffie na ‘n lang dag.
Ongeveer 2 000 vroue is deur hierdie projek bereik en Laerskool Rapportryer hoop dat elke vrou ‘n gelukkige Vrouedag gehad het.”
Sonja Brits saam met ‘n inwoner van die dorp. Foto ingestuur.Christo Collins (hoofseun van Rappies) bederf ‘n inwoner met ‘n sakkie koffie. Foto ingestuur.Joamarie van der Westhuizen (hoofdogter van Rappies), Melanie van Staden (woordvoerder van Life Robinson Private Hospital) en Christo Collins (hoofseun van Rappies). Foto ingestuur.Christo Collins (hoofseun van Rappies) bederf ‘n inwoner met ‘n sakkie koffie. Foto ingestuur.Christo Collins (hoofseun van Rappies); Annelize van den Berg (hoof van Hoërskool Riebeeckrand) en Joamarie van der Westhuizen (hoofdogter van Rappies). Foto ingestuur.Die dames van Docville Apteek het ook geskenkies gekry. Foto ingestuur.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.