Local news
VLU Middelvlei-tak vergader en kuier lekker
Na die vergadering is daar gesmul aan heerlike gevulde pannekoeke en smaaklike malvapoeding.
Dit was weer tyd vir die dames van die Vrouelandbou-unie se Middelvlei-tak om bymekaar te kom vir hul maandelikse vergadering.
Lees ook: VLU Middelvlei-tak vier Valentynsdag met ligte ontbyt
Die maand se gesellige byeenkoms is op Donderdag, 8 September by Menûchân Koffiewinkel gehou waar voorsitter Ria Herbst die vergadering gelei het.

Na die vergadering is daar gesmul aan heerlike gevulde pannekoeke en smaaklike malvapoeding.
Lees ook: VLU Middelvlei-taklid kry erelidmaatskap
Dit was vir ons ‘n baie lekker kuieroggend,” het Herbst vertel.






At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



