Local news

Klein Jerry opsoek na sy eie familie

Jerry is 'n gemmer kat wat tans beskikbaar is vir aanneming by die Cast Aways Animal Sanctuary in Wilbotsdal.

‘n Liefdevolle gemmer katjie is opsoek na sy eie huis waar hy snoesig kan slaap en speel.

Lees ook: Market Day to raise funds for Cast Aways

Lees ook: Make-up, money and modelling in aid of Cast Aways

Lees ook: Spice from Cast Aways, Lilly from SPCA up for adoption

Lees ook: Motor- en wolfhondskou net vir Cast Aways

Lees ook: Almost a ton of cat and dog food donated to Cast Aways

Baie mense wil soms ‘n wollerige diertjie koop, maar kyk die kans mis om ‘n oulike karakter aan te neem.

Jerry is ‘n gemmer kat wat tans beskikbaar is vir aanneming by die Cast Aways Animal Sanctuary in Wilbotsdal. Hierdie oulike reun is ongeveer nege weke oud en is ‘n bol energie.

Eienaar van Cast Aways, Louisa Rossouw het vir Jerry beskryf as baie liefdevol en cheeky, hy is mal daaroor om te speel en sal baie goed met ander katte en kinders oor die weg kom.

As jy, of iemand wat jy ken, vir Jerry sy volmaakte huis wil gee, skakel vir Louisa op 072 812 3333.

Louisa Rossouw saam met klein Jerry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button