Local news

Troosdiens vir Hefer beplan

Die Hefer-familiewoordvoerder, Appel Ernst vertel dat die troosdiens by die Sionspoort Hervormde Kerk sal plaasvind.

Familie en vriende van Leon Hefer, ‘n welbekende besigheidseienaar, gaan op Donderdag, 6 April amptelik afskeid neem.

Lees ook: Body found in Ivory Park is that of missing businessman Leon Hefer

Die Hefer-familiewoordvoerder, Appel Ernst vertel dat die troosdiens om 11:00 sal plaasvind by die Sionspoort Hervormde Kerk in Henningstraat, Randgate.

Lees ook: ‘Ons gaan Leon oneindig mis’ – Hefer-gesin 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button