Die maandelikse NWK Randfontein Boeremark is weer volstoom aan die gang op 27 April.
Die dag sal talle stalletjies ten toon stel met ‘n verkeidenheid van beskikbare produkte insluitend vars vrugte en groente en tuisgebak.
Vanaf 8:00 to 13:00 kan die gemeenskap die mark besoek en hulle gate uit geniet.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



