Local news

Groot lofprysing onder Randfontein-jeug tydens tienerdiens

AGS Randgate en GFM Klein Vlam se jeugdiens is as 'n groot sukses beskou.

Keagan Bush van GFM Klein Vlam te same met AGS Randgate se Pastoor André du Plessis het onlangs tieners aan die gons gehad met hul Jeug Bash-diens.

Die diens het op 26 April by AGS Randgate plaasgevind met 50 jongmense wat die geleentheid bygewoon het.

Dirkie Marais speel dromme.

Volgens Keagan was dit mooi om te sien hoe die jeug nader aan God beweeg met lofprysing te same met ‘n musiekgroep.

“Ons het ons doel bereik. Ons wou graag die wonderwerke van God met die jeug deel en ek glo dat hulle bande gevorm het onder mekaar. Die aand is ten volle geniet,” het Keagan afgesluit.

Related Articles

 
Back to top button