Local news

Nie eers koue weer kan dié boeremark keer

Inwoners het in groot getalle opgedaag vir die maandelikse NWK Boeremark.

NWK se Boeremark het die afgelope naweek weer talle inwoners gelok om klein besighede en hul stalletjies te ondersteun.

Joe Bootha.

Die stalletjies het gewissel van groente en vrugte tot biltong en selfs pannekoek. Daar was selfs ‘n opsie vir markgangers om op perde te ry.

Masudah Cassim en Karla Fauré.

Die koue weer het ook nie Randfonteiners weggeskrik nie. Daar was lekker musiek gespeel asook peuselhappies om te geniet.

Ciska Correia en Alta Botha.
Riana Cronje en Michaela van Deventer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button