Local news

Reuse pret met RAMKriekie-onnies

RAMKriekies personeel het hul sonbrille en hoede gereed gehad om 'n dag in die sonnige weer te geniet.

RAMKriekies het ‘n pretdag by Tambotie Winkelsentrum met ‘n treinrit-bederfie gevier.

Op 26 Oktober het die kleuterskoolpersoneel in die parkeerarea bymekaargekom waar hulle ‘n treinrit opgestel het.

Die RAMKriekie personeel het die dag ten volle geniet.

Volgens juffrou Annalie Grobbelaar was die dag groot pret.

Sy het bygevoeg dat die dag gehelp het om die gemeenskap bewus te maak van die kleuterskool.

Graadhoof Marlie Potgieter het dit gereël en die personeel het hul sonbrille en hoede gereed gehad om die dag ten volle te geniet.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button