Local news

Markdag by Groen Weivelde die eerste van baie

Plaaslike kerk hou hul eerste Mosaïek Markdag ter viering van 40 jaar se bestaan.

AGS Groen Weivelde het hul eerste Mosaïek Markdag gehou ter viering van die kerk se 40ste bestaansjaar. Op 2 November is verskeie stalletjies opgerig wat alles van kos tot plante uitgestal het. Madelyn du Preez, die nuwe pastoorsvrou het hul hoop verduidelik om die Markdag ‘n instelling in Randfontein te maak. Op 3 November het die kerk ook ’n spesiale diens gehou om hul verjaarsdag te vier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button