Schools

Riebeeckrand HRD Crew verwerf eerste plek by Roodepoort Dance Festival

Die groep is ook aangewys as die algehele beste dansgroep in die skole-afdeling.

Dans is duidelik in dié Hoërskool Riebeeckrand-leerders se bloed want hulle het onlangs die skool se naam hoog gehou.

Die HRD Crew het op Maandag, 12 September aan die Roodepoort Dance Festival deelgeneem waar hulle ‘n eerste plek behaal het. Skoolhoof Annelize van den Berg het vertel dat die groep ook aangewys is as die algehele beste dansgroep in die skole-afdeling.

Ons is baie trots op die dansgroep want hulle oefen ure lank tot laat saans. Hulle het ook aan die Westrand Carnival deelgeneem en ‘n derde plek gekry. Ons sê graag dankie aan hul afrigter Larisha van Wyk.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button