Local sportSport

Teine slag Alberton af

Teine-eerstespan rig waarskuwing na 75-37 slagting van Alberton.

Randfontein Rugbyklub het ‘n waarskuwing gerig aan die spanne wat hom in sy eie agterplaas wil aandurf.

Dit nadat veral die eersterugbyspan in ‘n verwoestende bui was en Alberton op Saterdag, 17 Augustus met 75–37 in ‘n Pirates Groot Uitdaagreeks-kragmeting verniel het.

Hulle was dié dag ook een van drie seniorspanne aan die wenkant teen die Oos-Randers.

Volledige uitslae is as volg:

• o.19: Randfontein 5–10 Alberton

• o.21: Randfontein 7–19 Alberton

• Derdespan: Randfontein 21–7 Alberton

• Tweedespan: Randfontein 27–17 Alberton

Eben Vorster van Teine se tweedespan duik oor vir sy drie.
Hennie van Eck, van Teine se Derdespan oppad doellyn toe!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button