School sportSport

Jannas presteer by Top 20-atletiekskouspel

Al die Top 20-atlete van Jannas het wonderlik presteer tydens 'n Prestige-byeenkoms in Naboomspruit.

Hoërskool Jan Viljoen se Top 20-atlete – 10 seuns en 10 dogters – het op 4 en 5 Oktober aan een van die Prestige byeenkomste op die atletiekkalender in Naboomspruit deelgeneem en die dorp se naam hoog gehou.

Volgens Hermien van Coller, atletiekorganiseerder, het al die Top 20-atlete van Jannas wonderlik presteer.

Dié atlete is onder andere Louis Smit wat 942 punte in die 110m hekkies en 990 punte in die 200m behaal het. Dwayne du Plessis het 912 punte in die verspring behaal.

Hoërskool Jan Viljoen sien uit na ‘n uitstekende atletiekseisoen in 2020,” het Hermien gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button