School sportSport

Die sportgees is hoog by Riebeeckrand!

Dié baie opwindende interhuis was 'n goeie begin vir die atletiekseisoen.

Hoërskool Riebeeckrand se leerders het hulle jaarlikse interhuis met tonne gees aangepak.

Die spanne se krete het in die agtergrond weerklink terwyl die atlete besig was met hul items. Die pawiljoen was volgepak met leerders, en van hul ouers het ook ‘n draai kom maak om hulle te ondersteun.

Shaun Rowen besig met hoogspring. Foto: Michelle Roodt.

 

Rendani Mashao wys haar talent. Foto: Michelle Roodt.

 

Pieter Jordaan doen gewigstoot. Foto: Michelle Roodt.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button