School sportSport

Ram-netbalspelers haal Jomo- en Gauteng-proewe

Coraldi Beeckman, Bubu Kubeka en Dienkie Vorster is gekies is om hul skool by die Jomo asook Gauteng-proewe later vanjaar te verteenwoordig.

Drie o.12-netbalspelers van Laerskool Randfontein het tot die Jomo- en Gauteng proewe deurgedring.

Coraldi Beeckman, Bubu Kubeka en Dienkie Vorster het onlangs aan die D2-eindstryd vir netbal deelgeneem waar hulle toe gekies is om hul skool by die Jomo asook Gauteng-proewe later vanjaar te verteenwoordig.

“Ram is baie trots op hierdie drie dogters en wens hulle alle sterkte toe,” het Annie Nolan, skoolwoordvoerder gesĂȘ.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button