Spoed en trots by Dirt Oval-byeenkoms
Uitslae van die Dirt Oval-byeenkoms by die Randfontein Oval Renbaan op 14 Maart.
Die Randfontein Oval Renbaan het weereens ‘n suksesvolle Dirt Oval-byeenkoms op Saterdag, 14 Maart aangebied.
Volgens Marilize Coetzee, promotor van die Randfontein Oval Renbaan, was dit ‘n baie positiewe dag.
Die bestuurder van die dag was Ruan de Lange, terwyl Cobus Mostert met die mooiste kar van die dag gespog het.

Foto: Corné Britz.
Die uitslae is soos volg:
Lexus:
• Eerste – Albert van der Westhuizen
• Tweede – Martin Nel Jnr
• Derde – Brandon Kruger
Rookies:
• Eerste – Thomas Terry
• Tweede – Reinhold Duvenhage
• Derde – Eduan Nel
Flexi’s:
• Eerste – Deon Coetzee Snr
• Tweede – Albert van der Westhuizen
• Derde – Zander Minnie
1660’s:
• Eerste – LeeRoy Hoffman
• Tweede – Ruan de Lange
• Derde – Ganine Wotherspoon
2100’s:
• Eerste – Willie Nysschen
• Tweede – Wynand Vos
• Derde – Austin Nel
Stockrods:
• Eerste – Riaan Muller
• Tweede – Nekita du Preez
• Derde – Quintin Sykes




