Local sportSport

Randfontein te goed vir Meyerton Knights

Randfontein Rugbyklub was te goed vir Meyerton Knights Rugbyklub tydens hul vriendskaplike wedstryde op Saterdag, 14 Maart.

Randfontein Rugbyklub se eerste- tweede- en o.20-span was aan die wenkant teen Meyerton Knights Rugbyklub tydens hul vriendskaplike wedstryde op Saterdag, 14 Maart.

Steff Korb probeer die bal steel.
Foto: Michelle Roodt.

Die uitslae is soos volg:

• Randfontein o.20 wen 38–22

• Randfontein se tweedespan wen 29–14

• Randfontein se eerstespan wen 93–12

Theo Calitz gee die bal aan.
Foto: Michelle Roodt
Astley van Wyk in besit van die bal.
Foto: Michelle Roodt.
Paul Greyling in aksie tydens die wedstryd.
Foto: Michelle Roodt.
Astley van Wyk gee die bal betyds uit.
Foto: Michelle Roodt.
Steff Calitz hardloop met die bal.
Foto: Michelle Roodt
Johan Swart in aksie.
Foto: Michelle Roodt

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button