School sportSport

Riebeeckrand-hokkiedogters vaar briljant in die sport

Vyf van hul hokkiedogters is opgeneem in die D2/D12 B-hokkiespan en drie van hul spelers is opgeneem in die Suid-Gauteng hokkiespan.

Hoƫrskool Riebeeckrand is trots op vyf van hul hokkiedogters wat in die D2/D12B-hokkiespan opgeneem is.

Hulle is Dintle Phaswana, Molebogang Rabai, Onthatile Serai, Karabo Miya and Giyana Dyers.

Skoolwoordvoerder Elzeri Wright het vertel dat die eerste rondte proewe op Donderdag, 7 April plaasgevind het en die tweede rondte het op Dinsdag, 12 April plaasgevind.

Die finale rondte van die proewe vir die Suid-Gautengse hokkiespan is op Saterdag, 14 Mei afgehandel en drie van Riebeeckrand se dogters is in die span opgeneem. Molebogang en Onthatile het die o.14C Suid-Gautengspan gehaal, en Karabo Miya is in die o.16C Suid-Gautengspan.

Riebeeckrand se hokkiespelers vaar uitstekend vanjaar en het negende in die Super 16 geĆ«indig. Hulle streef daarna om hul spel voordurend te verbeter en hul harde werk voort te sit,” het Elzeri vertel.

Molebogang Rabaji, Onthatile Serai en Karabo Miya. Foto ingestuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button