Riebeeckrand Pom-Poms — Randfontein Show 2015
Die Pom-pom kompetisie hierdie jaar was soos al die vorige kompetities weereens kompeterend. Hoërskool Riebeeckrand het die tweede plek geneem in 2015 se Cheerleading Pom-pom kompetisie by die Randfontein Skou.
