EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Vir Altyd sterre se ontmoet-en-groet kry fliekgangers aan die gons

Aanhangers van die nuwe romantiese-komedie Vir Altyd, het Saterdag in dosyne na Woodlands in Pretoria gegaan om die sterre te ontmoet.

Saterdag 27 Februarie 2016 het die Vir Altyd sterre, Donnalee Roberts en Ivan Botha gesien by die Woodlands Nu Metro om fliekgangers opgewonde te kry vir die nuwe rolprent.

Hierdie nuwe Afrikaanse romantiese-komedie het Pretorianers al heel week aan die gons aangesien die rolprent in die idiliese Mauritius afspeel, en dit ‘n spesiale iets vir ieder en elk inhou.

Die dag het afgeskop met Ivan en Donnalee wat fliekgangers gegroet het as deel van die bemarking van die rolprent en was meer as gewillig was om te gesels en vrae te beantwoord oor hul nuutste projek.

Gaste kon van 11:00 tot 14:00 die in die teenwoordigheid van die sterre wees, net om daarna ‘n bakkie springmielies en ‘n koeldrank in die fliekteater te geniet.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East

Rekord North

Rekord Centurion

Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram.

  • We have exciting news! We’re offering a free alert to help you always be in the loop. Send an email with the word ‘Subscribe’ to breakingnews@rekord.co.za to receive your free daily breaking news update.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button