GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
LS Lynnwood: 1ste span hokkie wen die dogters liga en gaan Noord-Gauteng verteenwoordig.
Hulle gaan Noord-Gauteng by die Champs of Champs-toernooi in Potch verteenwoordig.
Laerskool Lynnwood se eerste span hokkie dogters wen die liga gedurende kwartaal 2 en 3. Hulle gaan Noord-Gauteng by die Champs of Champs-toernooi in Potch verteenwoordig.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
