GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Curro College Hazeldean leerder skyn by Gauteng-Noord Atletiekkampioenskappe
Rees gaan Gauteng-Noord by die Interprovinsiale in Potch verteenwoordig wat plaasvind op 24 November.
Curro College Hazeldean-leerder Garrick Rees het die afgelope naweek aan die Gauteng-Noord Atletiekkampioenskappe deelgeneem en ’n eerste plek behaal in 3 000m, 1 500m en 800m in seuns o.15.
Hy het ’n persoonlike beste tyd (09:20.06) gehardloop in die 3 000m en het ook ’n nuwe rekord opgestel.
Rees gaan Gauteng-Noord by die Interprovinsiale in Potch verteenwoordig wat plaasvind op 24 November.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
