GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Laerskool Pierneef presteer in atletiek
'n Leerling in die skool presteer groot met diskus en gewigstoot.
Hencu Lamberts, ’n atleet van Laerskool Pierneef, het tydens die naweek se Gauteng provinsiale atletiekbyeenkoms uitstekend presteer met ’n eerste plek in diskus en ’n tweede plek in gewigstoot.
Hy sal Gauteng van 14-16 Maart by die SA-atletiekbyeenkoms te Germiston verteenwoordig.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
