GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Hoërskool Oos-Moot presteer by SA Nasionale Swemkampioenskappe

Hy het ook aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Akwatiese Kampioenskappe in April deelgeneem.

Logan Truter (o.16) van Hoërskool Oos-Moot bou steeds voort op sy ongelooflike swemprestasies.

Tydens die Suid-Afrikaanse Nasionale Juniorkampioenskappe in Maart vanjaar kom hy tweede in 200m-rugslag, vierde in 50m-rugslag en en vyfde in 100m-rugslag.

Hy het ook aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Akwatiese Kampioenskappe in April deelgeneem.

Sy prestasies plaas hom by hierdie kampioenskappe algeheel in die vierde plek van die Jeugafdeling en algeheel in die 25e plek. Net die heel beste swemmers in die land neem aan hierdie kampioenskappe deel.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button