GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Eldo klavierleerling gaan Los Angeles toe

Jean-Minique White (Graad 11), klavierleerling van die Eldo Musiq Studio, het weggestap met twee goue medaljes en twee silwer medaljes by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste te Rustenburg op 31 Maart 2019.

Sy is ook gekies vir die Suid-Afrikaanse span om SA te verteenwoordig in Los Angeles by die wêreldkampioenskappe in Julie 2019.

Kategorieë is soos volg: Klavier 16-24 jaar : Klassiek, Oop, Jazz en Kontemporêr.

Jean-Minique het ook haar afdeling gewen as Beste vroulike kunstenaar.

Die Eldo’s sê hul is trots op Jean-Minique.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button