GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Hoërskool Eldoraigne is syferslim met Netwerk24 Wiskunde
Zander Hanekom het deurgedring as een van 20 finaliste in Gauteng.
Hoërskool Eldoraigne het vanjaar aan die Netwerk24-wiskundekompetisie deelgeneem.
Die eerste ronde het op 10 Mei plaasgevind en het bestaan uit ’n aanlynvraestel met 20 vrae en leerlinge het 60 minute gehad om dit te voltooi.
Zander Hanekom het deurgedring as een van 20 finaliste in Gauteng.
Die finaal vind op Saterdag 20 Julie plaas.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
