Onderwysers word vereer by Hoërskool Zwartkop
Alienke Boot het die Dux-leerder titel onvang, agt onderskeidings en ’n 95% gemiddeld. Sy behaal ook 100% in fisiese wetenskap.
Die matriekuitslae van 2019 getuig van harde werk deur beide leerders en onderwysers.
Hoërskool Zwartkop het onlangs ’n meriete funksie by Bela-Bela gehad waar verskeie skole en onderwysers van die D4-distrik vereer was vir vakke wat besondere uitslae opgelewer het.
Hoërskool Zwartkop spog met die beste uitslae vir meganiese tegnologie, siviele tegnologie en drama en is as top akademiese skool in die Centurion-kring aangewys.
Verder behaal die skool ’n sesde plek op die top-10 ranglys van skole in Gauteng en is eerste in Suid-Afrika met alfa-wiskunde.
Alienke Boot het die Dux-leerder titel onvang, agt onderskeidings en ’n 95% gemiddeld. Sy behaal ook 100% in fisiese wetenskap.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
