Hoërskool Overkruin Toppresteerders: Matrieks 2022
Hoërskool Overkruin se trots! Baie geluk aan hierdie leerders met uitstekende uitslae!

TOPPRESTEERDERS: MATRIEKS 2022
Algehele leerder gemddeld : 62,54%
Slaagsyfer : 100%
Universiteitstoelating : 85,78%
Aantal Kandidate : 218
Aantal Onderskeidings : 205
Aantal B-simbole : 257
Top Presteerder se gemiddeld : 91.5%


Hoërskool Overkruin se trots! Baie geluk aan hierdie leerders met uitstekende uitslae! Almal in Ovieland se harte klop vandag maroen. Ons beste wense vergesel julle op julle lewenspad vorentoe! Mag die Here julle paaie gelyk maak – Spreuke 3:6.
MIT-MAK KRUINFEES : 3 MAART
SPOEGWOLF, REFENTSE, ROOKSEIN, ADAM & GIFT
KAARTJIES 150
OPEDAG: 25 APRIL 2023
#TrotsOverkruin #OviesinAksie
