Kan daar ’n groter offensief wees om boelies vas te vat?
My kleindogter het ook deurgeloop – soveel so dat sy nie meer wou lewe nie.
Ek voel daar moet vinniger en meer daadwerklik opgetree word. Te veel kinders is al weg uit vrees. Kan julle dalk meer intensief in die saak ingaan en dit oopvlek?
Dit maak nie saak watter kant toe nie, maar boelies moet gestuit word.
Baie Dankie
Magdaleen
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
